Henry en Maryke
gaan trou!
20 Februarie 2027 · Venue Nouveau, Pretoria
--
Dae
--
Ure
--
Minute
--
Sekondes
Datum
20 Februarie 2027
Plek
Venue Nouveau, Pretoria
Kleredrag
Semi-formeel
Welkom
❖
Ons is opgewonde om ons troudag saam met die mense wat ons die meeste liefhet, te vier. Hier vind jy alles wat jy moet weet oor ons viering — van die program en die plek tot verblyf en reis. Blaai gerus deur die bladsye hieronder, en moenie vergeet om te RSVP nie!