Verblyf

Waar Om Te Bly

❖

Hieronder is 'n paar voorstelle vir plekke om naby Venue Nouveau in Pretoria te bly.

🏨

Windmills Rest

072 240 2285
windmillsrest@gmail.com

🏨

Ndlovu Lodge

012 809 0432
reservations@ndlovulodge.com

🏨

Silverlakes Farm Hotel

Bespreek op Booking.com

Meer Opsies

Daar is baie meer gastehuise in die omliggende gebied.

Lekkeslaap Booking.com

Vervoer Opsies

Ons beveel die volgende vervoer opsies aan as jy nie in die omliggende area oorbly nie:

Wanatu EZ Shuttles

Uber is nie altyd beskikbaar in die area nie.