Vrae

Gereelde Vrae

❖

Semi-formeel, geen neon.
Mans: Geen denims asseblief. Bonuspunte vir 'n das.
Vrouens: Midi/maxi rokkies.

Metgeselle en kinders is slegs per uitnodiging welkom.

Slegs per uitnodiging.

Daar is veilige parkering beskikbaar op die perseel.

Bevestig asseblief jou bywoning via ons RSVP-bladsy teen 20 Desember 2026.

Ja, sien asseblief ons Geskenklys-bladsy vir besonderhede.